This post is for my Afrikaans speaking clients xxx
My meisiekind is 6, ek is daagliks besig om produkte te soek om haar mee besig te hou.
Die winkels is oorlaai met engels – wat ons ook gebruik hulle moet tweetalig of meertalig wees 😉 –
Maar die soektog na kwaliteit afrikaanse produkte is meestal onsuksesvol
Ek het onlang op ‘n fantastiese reeks afgekom vir kinders van 2 tot 15
Boekies, cd’s dvd’s ens
Ek is so beindruk met die produk dat ek ‘n besluit het om dit te bemark, aangesien
ek daagliks met afrikaanse mammas en pappas gesels wat dieselfde voel.
Hierdie week is daar ‘n oulike spesiale aanbod op speurder muis…
Loer gerus hier vir ‘n volledige katalogus: http://jennadphotography.com/myblog/afrikaans