Celiska is een van my “see me grow” babas, wat beteken ek sien haar elke 3-4 maande.
Aan die einde van haar eerste jaar maak ons vir haar ‘n koffie tafelboek van haar eerste jaar
hier is ‘n paar van mamma Rianie se gunstelinge van haar eerste foto sessie…