menuclose

Corrie en sy fantastiese gesin

Toe Corrie ,my gekontak het ir hulle afspraak het ek geweet ek sal net eenvoudig ‘n plan moet maak en hulle inpas op hierdie spesiale dag:
nou hier is wat hy vir my gestuur het, dis absoluut wonderlik, dan mense nog “dinge” vier. Die rede vir die 28ste is dat dit die dag is presies in die middel tussen my en my vrou se verjaarsdae. 76 dae vroeër het sy 40 geword en 76 later word ek 40. Ons is natuurlik in 1976 gebore!
Ons het 4 kinders: 14 + 11 + 9 + 6 = 40!
Hierdie dag sal nooit weer gebeur in ons lewe nie en ons het gister gedink om op daardie dag iets te doen wat onthou sal word….en foto’s is natuurlik die beste manier.
hulle was bietjie meer as gewoonlik, ek si maar gewoon aan een of twee kleintjies maar die die sessie was ‘n heerlike verandering en die klomp het baie pret gehad….. ek wag vir die volgende eene…

0 comments
Comment

Your email is never<\/em> published or shared. Required fields are marked *

Comments links could be nofollow free.

    jenna d photography

    Photographer in Pretoria,Gauteng {South-Africa}

    Jenna D photography

    Serving Pretoria, Gauteng South Africa

    v