Hans, reeds ‘n maand oud, was nie die slaaperigste baba wat al hier was nie ;), Ons was wel gelukkig om ‘n paar slaap fotos te kry, maar soos dit met babas gaan oor 10 daggies, het dit nie lank gehou nie. Hans was baie rustig, en die mooiste groot ogies xx
Hans – Jenna D Pretoria Newborn Baby Photographer
Show Hide 0 comments