My gunsteling gesin weer in die studio. Hierdie gesinnetjie is al die pad van die Pietersburg omgewing af.ย  Ek het biede Debbie se swangerskap sessies afgeneem, en vir MJ die hele eerste jaar,

Vir die sessie het ek en Mamma baie idees gehad ๐Ÿ™‚ maar Mj, Ruben en Jenna, het hulle eie ding gedoen.

Om een kind af te neem is nogal harde werk, om twee afteneem… wel mens is so bietjie moeg na die tyd, MAAR om 3 te kry om dieselfde

tyd vir die kamera te kyk en te lag en en… Pappa Cobus het maar net kop geskud en vir ons gegiggel

Hier is n paar van die oulike klomp ๐Ÿ™‚

Similar Posts