menuclose

Melissa en George – Woodlands Game Lodge – Wedding Photographers

Melissa en George se venue vir hul spesiale dag was Woodlands Game Lodge, net buite pretoria. Dit was ons eerste troue daar, en ons was baie beindruk met die venue.
Melissa en George is van Cullinan omgewing.  Melissa het pas haar studies voltooi en George is ‘n Boer, en defnitief nie ‘n man vir baie praat of voor die kamera paradeer nie.
Maar met ‘n bruid wat so mooi lyk, kon hy nie anders om die fotosessie te geniet nie. ‘n Uur is lank, maar as jy verlief is vlieg die tyd.

Die hemelruim het bly {belowe} maar ons was gelukkig genoeg om die reën te mis tydens die romantiese foto sessie.

Hier is solank ‘n paar fotos

Baie liefde en sterke met jul huwelikspaadjie

Liefde Jenna en George

0 comments
Comment

Your email is never<\/em> published or shared. Required fields are marked *

Comments links could be nofollow free.

    jenna d photography

    Photographer in Pretoria,Gauteng {South-Africa}

    Jenna D photography

    Serving Pretoria, Gauteng South Africa

    v