fbq('track', 'ViewContent');
Masthead header
  • Pretoria Wedding Photographer

Mount Aqua Wedding – Kahn en Famke se trou dag

Daar is iets baie spesiaal om in die ope lug te trou, die vars geur van skoon lug die ligte bries wat die blare laat ritsel die skoonheid wat wag en sommer alles. Dit alles is soveel meer spesiaal wanneer dit in die bosveld is.
Mount Aqua is n familie plaas met n spog fasiliteit wat n groot hoeveelheid gaste kan huisves. Jy kry die beste van baie werelde met die keur van opelug areas om van te kies vir die seremonie. Dan is daar die gras vlakte met n groot verskeidenheid wild asook die damme en die kersie is die sprokies klip berge wat jou betower.
Famke en Khan het hulle ewige trou aan mekaar beloof op die plaas onder die skaduwee van n landmerk in die omgewing. Dit was n baie warm en besige oggend met die manne wat nog gou die laaste detail op hulle plek laat kry het. Khan was baie ontspanne met die voorbereiding, soos wat ons hom leer ken het maar dit het vinnig verander toe ons onder die boom wag vir die chopper en Famke.
Famke en die meisies het rustig ontspan en die laaste oomblike geniet met die finalisering van die hare en grimering. Hier is waar die begin van die pad vir haar oople met die sagte herhinneringe van die fotos wat vir altyd bly.
Die blydskap was oorweldigend met die glinster oe van Khan en n traan was die bewys hiervan toe hy sy bruid sien aanstap oor die grasveld. Famke het n rok wat haar baie goed pas aan en het gestraal toe sy aansluit by haar droom man.
Die diens was baie gepas en jy kon sien hulle kon nie wag om vir mekaar hulle beloftes te bekragtig nie.
Khan is self n vlieenier en het n groot passie vir vlieg masjiene. ons was gelukkig en kon saam met hulle die dag vasle nie net in die bos nie maar ook met hulle gunsteling passie.
Groot was die onthaal met almal wat dit baie geniet het. Soos ons Mount Aqua leer ken het was die spyseniering soos gewoonlik van baie goeie gehalte en moet die kombuis n kompliment kry.
Khan en Famke dit was n groot plesier om saam met julle die dag te geniet en julle sprokie vas te vang.
Ons wens julle net die beste vir julle toekoms.
Kom ons geniet die bosveld herhinneringe hier onder.

Share on FacebookTweet this PostPin Images to PinterestBack to TopSubscribe

Salome’s Boy – Two month old baby boy – Newborn baby photography

Cutest two month old – EVER.  Trying to do a newborn shoot for a baby older than 10 days is not easy, when they are over 4 weeks, I sort off “know” before hand I will be dealing with an awake baby.  But this time i was pleasantly surprised. Mommy just loved the Sepia tones.

newborn photography0033newborn photography0034newborn photography0035newborn photography0036newborn photography0037. This little sweetheart slept like a newborn xxx

Share on FacebookTweet this PostPin Images to PinterestBack to TopSubscribe
M o r e   i n f o
v