
Toe Marlize by my studio inloop was ek onder die indruk sy is die “mommy to be” se suster of vriendin wat saamgekom het vir morele ondersteuning. Jaaa sy het ongelooflik klein gedra. Elke vrou se droom, om so op die einde van die swangerskap termyn te lyk – Wel ek sou nie omgegee het...

