
Die seisoen van liefde is weer in volle gang en dit was baie duidelik met die eenwording van twee spesiale families. Dene en Ruan het die groot stap geneem en hulle liefde en lewe aan mekaar beloof verlede naweek saam met al die familie en baie vriende. Die geleentheid was groot die opgewondenheid baie en...



