
Melissa en George se venue vir hul spesiale dag was Woodlands Game Lodge, net buite pretoria. Dit was ons eerste troue daar, en ons was baie beindruk met die venue. Melissa en George is van Cullinan omgewing. Melissa het pas haar studies voltooi en George is ‘n Boer, en defnitief nie ‘n man vir baie...



