fbq('track', 'ViewContent');
Masthead header

Testimonials

*Hi Jenna,

 
Ek wil net BAIE BAIE BAIE dankie se, vir my ongelooflike fotos, alles het perfek uitgekom, en ons kon nie vir n beter fotograaf vra nie.  Jul het al die emosie, die liefde en net die plain MOOI gecapture van die dag !! Dis iets wat ek noooit sal vergeet nie ( te danke aan die mooi fotos ook )
 
Ek is mal daaroor. 
 
Hoop om weer in die toekoms met jou te werk !! 
 
Groete
Roxanne
*Dear Jenna,
I am absolutely thrilled with the photos and photo books. Thank you so much. The grannies were over the moon with their ‘brag’ books. You really have an amazing talent for capturing precious moments through a lense.
Kind regards
Liesl

* Hi Jenna en George
 
Ek en Andrew wil net vir julle vreeslik dankie sê vir ons pragtige foto’s.  Ek het mooi verwag, maar julle het elke verwagting oortref – ons is sooooo gelukkig met die gehalte en die foto’s wat julle geneem het.  Dit was amazing om saam met julle te werk, dankie vir al jul geduld en ondersteuning.  Ons sal julle beslis weer ondersteun en weereens dankie dat julle elke spesiale oomblik van ons troue op die beste manier moontlik vasgevang het – julle is GREAT!!
 
Groete
 
Michelle en Andrew

* Hi Jenna,  I received my parcel all I can say is THANK YOU!!!  The book is amazing and I am honestly lost for words, how beautiful it has all turned out!  Kind Regards, Elaine Mckechnie
*Hey Jenna,Vreeslik baie dankie vir al ons fotos DIT IS STUNNING!!!!

Die albums is so mooi julle werk is ongelooflik en julle het elke oomblik raakgevang! Die ouers is net so baie bly oor hulle albums asook die cd met die fotos.
Baie dankie ook vir ons CD (jy het dit baie spesiaal vir ons gemaak!) julle is regtig goed in wat julle doen!
Ons sien julle gou weer met ons kinders se fotos 🙂
Baie dankie vir julle altwee,Lizelle  x
* Hi Jenna en George,  Ek en Johannes wil net graag spesiaal se baie, baie, baie dankie vir die pragtige fotos!!! Ons kry verskriklik baie komplimente en baie mense wat vra wie hierdie ongelooflike fotograwe is? …. en dan vertel ons hulle JULLE!  Ons is so dankbaar en bly dat ons spesiaalste dag so mooi ‘vasgevang’ kon word, en dat ons vir ewig daarna kan kyk en alles onthou… en ook eendag vir ons kinders en kleinkinders wys!  Baie dankie, en baie sterkte met al die toekomstige projekte.  Groete, Lize en Johannes
* Jenna & George, Sjoe slaan rerig my asem weg !!! wil net weereens vir julle se baie dankie vir ons troudag , al die geduld, verstaan en omgee – dankie dat jul ons op ons gemak   laat voel het.  Jul is amazing verby !!!!  groete Kobus & Juanita

* Hi Jenna,  The photos were LOVELY!!!  Thank you so much.  Regards, Elizabeth

* Good day, I just want to alert you that i received the package and also to thank you for the wonderful pictures. i love them so much and i am very happy.
May God bless you more…xoxoxoxo!!! Regards,NB.(Nomsa)

*Hi Jenna, Baie baie dankie vir die fotos!!!Dis sooooooo mooi!Groete Marita en Frits

*  Verskriklik dankie vir ons fotos. Ons is baie gelukkig.  Baie Groete  Sanet Grieve

 * Hi Jenna,I just want to thank you so much for the lovely pictures of the expecting mom and dad and our bundle of joy.    

   * They came out so beautiful, we really love them.  Thanks a million.   Edith Marumo

* Hi Jenna, Thank you so much. I received the parcel yesterday. WOW! I love them. Job well done. Thank you.  Sibongile

 * Hello Jenna!!! Baie baie dankie vir die pragtige album en fotos en cd!Ek waardeer julle moeite ongelooflik baie!Baie dankie!MART-MARIE COETZEE

* Good morning Jenna,  I have just collected the pictures, I have also paid the R220.00 with your assistant.

* Thank you so much, the little bit I have seen is so amazing, you are good! I just don’t want to give away too much as I would like my wife to see the great work herself.

Sincerely,  Thebe Moloto

* Good morning Jenna!Words cannot even begin to express the joy and appreciation you have brought to us with your craft! We are INLOVE with the pictures. We are so grateful.Thank you for your patience, kindness and allowing us in your studio. Many thanks! Hope this is just the beginning of capturing our family moments and journey … with you!  Take care! Nomaqhikiza Hlongwane

*  Hi Jenna and George, We just wanted to say a big thank you to you both for our beautiful photos.
They are amazing- we can’t stop looking at them! Thanks for everything. Love Amy and Morgan

*Hi jenna, ek en Johan wil net baie dankie se vir jou. Baie dankie vir die stunning fotos en album en al jou moeite. Ons waardeer dit vrek baie. Sterkte met al jou werk. Geniet jou dag. Arista

*Hi Jenna, Bitter baie dankie vir my stunning fototjies!! Van die beautiful verpakking, regdeur tot by die laaste fototjie, was alles asemrowend.
Dit was sooo lekker om saam met jou te werk en ek is sommer al klaar besig om Lika se volgende photoshoot te beplan =)
Lekker aand en naweek vir julle!!

*Dear Jenna and George,Thank you so much for all your hard work this weekend. You were both fantastic and made our day very special. We really appreciated your professionalism, and you made us feel very relaxed the whole day (despite the pouring rain!!). We couldn’t have dreamed of better photographers.Thanks again and take care, Amy

*Hi Jenna,Thank you soooo… much for the amazing photo album. Another photographer had a look at it and he was very impressed. Greatly appreciate the lovely size of all the photos and their clarity. Another HAPPY customer.Thanks Felicity

* Hi Jenna, Baie dankie vir al ons pragtige fotos. Sterkte met jou besigheid, wees verseker dat ons jou aan almal sal aanbeveel. Groete, Leani, Liesl en Hanno

*Haai Jenna , Ek wil net baie dankie se vir die pragtige foto’s. Die block mount is stunning – ek is so bly ek het dit bygevat. Ek hoop om jou nie te lank in die toekoms te sien met baba nr 2!Mooi bly,Alta

* Hi Jenna, We received our parcel yesterday-its beautiful and we love the photos! Thank you again so much! Tam x

 

 

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

Share on FacebookTweet this PostPin Images to PinterestBack to TopSubscribe
M o r e   i n f o
v