Mamma Lee-Anne wag vir Ruach. Hierdie is ‘n baie brawe mamma πŸ˜‰ Woensdag aand is ons besig met haar swangerskap foto sessie, toe hoor ek nie net is dit Lee-Anne se verjaarsdag nie, maar die vrydag van dieselfde week word baba Ruach gebore πŸ™‚

Similar Posts