PHOTOGRAPHY

Jenna D

Lee-Anne’s Maternity Photoshoot – Jenna D Pretoria Maternity Photographer

Mamma Lee-Anne wag vir Ruach. Hierdie is ‘n baie brawe mamma ๐Ÿ˜‰ Woensdag aand is ons besig met haar swangerskap foto sessie, toe hoor ek nie net is dit Lee-Anne se verjaarsdag nie, maar die vrydag van dieselfde week word baba Ruach gebore ๐Ÿ™‚

Featured Categories

cAKE SMASH

Family

Maternity

Newborn